Keuses vir optimale winsgewendheid

Kosmostyd bring jaarliks in sekere dele van die land ’n stukkie sprankel met hul voorkoms in die veld. Die seisoenale tekens bring gegewe hul boerdery-tipe vir elke boer die nodige seine om die seisoene korrek te bestuur.

Heelwat word gesê oor klimaatsverandering in die dae. Droogtes en vloede en uiterste klimatologiese realiteite is reg deur die wêreld aan die orde. Die belangrikheid vir enige boer is om op hul eie plaas die nodige navorsing te doen en die nodige aanpassings te maak om seker te maak dat gegewe al die veranderlikes in elke keuse in die produksieproses die primêre fokus gevestig sal wees op winsgewendheid. TLU SA se Adviesdiens fokus juis op veral die graanboere om juis die regte praktiese toepassing  van beginsels te kan implementeer wat gebaseer is op ongeveer 40 jaar se navorsing.

Dit is hartseer dat so min boere gebruik maak van hierdie adviesdiens wat boere kan help om meer winsgewend te wees. Dit gaan niks van u wegneem om ten minste u bestaande benadering te toets teenoor hierdie aanbevelings waarna daar ingeligte besluite geneem kan word om u eie winsgewendheid te kan verbeter. Kontak gerus vir dr. Gawie du Toit by 083 630 1330 om u opsies vir die volgende plantseisoen te verbreed.

 

FOTO: CHARL VAN ROOYEN | www.landbou.com

Kategorie:

Deel dit:

Keuses vir optimale winsgewendheid

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.