James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

TLU SA Jongboer-gholfdag

Die jongboer komitee se golfdag by Silverlakes ten bate van die TLU SA Traumafonds het geskuif na 22 September 2023.

Met die goeie reën wat geval het oor groot dele van die land die naweek van 10 Februarie 2023 het ons golfdag uitgereën.

Ons dank steeds al ons borge en deelnemers wat verstaan en ons steeds ondersteun.

 

Foto Steven Shircliff | Unsplash

Kategorie:

Deel dit:

TLU SA Jongboer-gholfdag