TLU SA betreur die leuens rondom impakstudie oor onteiening
TLU SA betreur die swak kwaliteit van die regering se impakstudie oor onteiening sonder vergoeding wat vandeesweek deur Sakeliga bekend gemaak is. Dit is ‘n sprekende voorbeeld van die gebrekkige