James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Manifes (Artikels 9 en 10)

Ons gaan voort met die reeks oor ons Manifes:   Artikel 9:  Ek sal as landbouer my beywer vir die ontwikkeling van kommersiële landbou en sodoende bydra tot die erkenning

LEES MEER »

Hoë insetkoste

Na aanleiding van die uitermatige hoë insetkoste wat die laaste tyd elke plaas negatief beïnvloed, is daar heelwat navrae gedoen om te kyk of ons moontlik goedkoper kunsmis,  diesel en

LEES MEER »

Jongboere-kompetisie

Die evaluering van die jongboere vir vanjaar se kompetisie is afgehandel. Gewis een van die moeilikste jare tot nog toe om die wenner te kies sedert die kompetisie begin is.

LEES MEER »

Boodskap Van Bennie | Julie 2022

Landbouplan  ’n Redelike groot debat het in die media ontstaan oor die Agricultural  and Agro-processing Master Plan wat afgeteken is sonder dat TLU SA se insette ooit hanteer is.  Dit

LEES MEER »

Op Henry se Hart | Julie 2022

TLU SA rig ’n uitnodiging aan lede en vriende om betrokke te raak en die TLU SA Landbou Ekspo te ondersteun. Buiten die landbou- en vee-uitstallings, arena- en Bulring-programme, word

LEES MEER »

Julie 28, 2022

Manifes (Artikels 9 en 10)