TLU SA steun Solidariteit en AfriForum in regsaksie teen Bela-wet
TLU SA spreek sy volle steun uit vir Solidariteit, AfriForum en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) in hul regsaksie teen die promulgering van die omstrede Bela-wet. Hierdie stap, wat vandag deur



