
Jongboer-finaliste: Willem van der Merwe en Francois du Toit – Vennootskap van vasberadenheid en groei
Na TLU SA se paneel die paaie plat gery het om elkeen van ons Jongboer van die Jaar-deelnemers op hulle plase te besoek, is die drie finaliste uiteindelik bekend. In














