Klik hier en maak 'n bydrae tot die TLU SA Traumafonds
Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier
Verklarings
Mediaverklaring: Dit is weer begrotingstyd – TLU SA standpunt Woensdag | 20 Februarie | 2019

Jaarliks hierdie tyd word daar ‘n nasionale begroting in die Parlement voorgehou en is daar dan ‘n groot debat oor watter bedrag geld waar gespandeer gaan word.  Soos die verslae oor korrupsie en wanaanwending van fondse oor ‘n spektrum van instansies wat baat moet vind uit die begroting al hoe meer bekend gemaak word, kom

LEES MEER

Sasol en die kunsmis samespanning Donderdag | 08 Maart | 2012

As fasiliteerder van boere se eise ter verhaling van skade ten aansien van samespanning in die kunsmisbedryf waarby Sasol betrokke was, is TLU SA uiters teleurgesteld in die houding van Sasol in die poging van TLU SA om die aangeleentheid sonder enige litigasie op te los. Sasol het aanvanklik aangedui dat boere met regmatige eise

LEES MEER

Sluit aan

Nuusbriewe
Checkboxes

Kontak Ons