James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Op Henry se Hart | November 2023

Eerlikheid oor ons werklikheid. Suid-Afrika is tans nie op ʼn goeie plek nie en ons landbou-industrie gaan onder die bestuur van die nasionale regering daaronder lei. Enige persoon wat eerlik

LEES MEER »

Boodskap van Bennie | Oktober 2023

Winsgewendheid en volhoubaarheid. Dit gebeur nie sommer net vanself dat ’n besigheid winsgewend en volhoubaar is nie. Om dit in die praktyk reg te kry moet verskeie dinge reg gedoen word.

LEES MEER »

Op Henry se Hart | Oktober 2023

Planttyd is steeltyd. Boere moet tydens hierdie planttyd seker maak dat produkte soos kunsmis, diesel, saad en chemikalieë nie gesteel word nie. Maak seker dat jy jou produkte op ‘n

LEES MEER »

Verwikkelinge in die Landboumeesterplan

Na aanleiding van die aftekening van die Agricultural Agro-Processing Masterplan (AAMP) tydens 2022 se Landboubegroting het die onderskeie rolspelers hul onder andere verbind tot transformasie in die dokument. TLU SA

LEES MEER »

TLU SA by die Landbank

TLU SA het op 21 Julie 2023 samesprekings gevoer met die Landbank se voorsitter van die raad, Thabi  Nkosi en die uitvoerende hoof, Themba Rikhotso oor die rol van die

LEES MEER »

Boodskap van Bennie | Julie 2023

Tydens vanjaar se besoeke aan die Jongboer van die Jaar-finaliste het die vraag: “Wanneer is ‘n boer suksesvol?” ter sprake gekom. In antwoord moet ons beklemtoon dat boere noodwendig volhoubaar

LEES MEER »

Op Henry se Hart | Julie 2023

Ek wil namens TLU SA my dank uitspreek teenoor al ons lede wat op welke manier bygedra het om die On Trac-tor trekkerreis vir fondsinsameling vir mediese prosedures vir kinders

LEES MEER »

Plaaslike Nuus

Boodskap van Bennie | November 2023