James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Paraatheid

Die onbetwisbare gebrek aan onmiddellike ondersteuning wanneer gevaar dreig, noop landbouers en plaasbewoners om effektief te kan optree om eerstens lewe en liggaam te beskerm en dan om te sien

LEES MEER »

Prioriteitsmisdaad

Plaasaanvalle op rekord dateer uit die middel tagtigerjare. Ongeag die feit dat dit in die laat negentigs, vyf jaar nadat die nuwe staatsbedeling in werking getree het, as ‘n Nasionale

LEES MEER »

TLU SA Digitale Jaarkongres 2020

Ons digitale Kongres 2020 – “’n Nuwe aanslag” – is amper op hande!  9 September 2020 is werklik om die draai. Die landbousektor is onder toenemende druk en die noodsaaklikheid

LEES MEER »

Veiligheidsbulletins

Vanuit die hoofkantoor trag TLU SA om lede asook ander landbouers en plattelandse bewoners te bedien met toepaslike inligting in die vorm van Veiligheidsbulletins waarvan ongeveer 40 reeds versprei is.

LEES MEER »

Waterkomitee

TLU SA se Nasionale Waterkomitee het onlangs opdrag ontvang om met ander landbou-organisasies en -belanghebbendes in gesprek te tree oor watersake. Nie net in terme van landbouwater nie, maar ook

LEES MEER »

Augustus 5, 2020

Paraatheid