Prys van brandstof, kunsmis rede vir reuse-kosprysstygings
Die reuse-stygings in die prys van voedsel het nie veel te make met die Covid-19 pandemie nie, maar meer te doen met die hoë pryse van brandstof en kunsmis. Die
Die reuse-stygings in die prys van voedsel het nie veel te make met die Covid-19 pandemie nie, maar meer te doen met die hoë pryse van brandstof en kunsmis. Die
Vir ’n daadwerklike impak op veediefstal móét daar nou na ’n volgende rat oorgeskakel word. Die huidige stand van sake is reeds onaanvaarbaar en die nare realiteit is dat
Het Wannie Scribante en CJ Langenhoven iets in gemeen? Wie is Wannie as hy by die huis is? En weet Wannie iets van konyne grootmaak? Eunice Visagie het meer gaan
TLU SA doen ’n beroep op Suid-Afrikaners om 10 medeburgers in te lig oor wat presies Onteiening Sonder Vergoeding (OSV) beteken, die impak daarvan en hoekom dit nie deurgevoer mag
© 2024 | DIE VESTING VIR DIE KOMMERSIËLE BOER IN SUID-AFRIKA – TLU SA
Die inhoud van hierdie webtuise is onderhewig aan ‘n regskennisgewing wat hier gelees kan word.
Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.
TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte
082 852 8039
083 230 4583
Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.
Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.
Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.