Onlogiese regulasies

Die afgelope maand het Suid-Afrika opnuut met ‘n belaglike regulasie te doen gekry. Daar is duidelik nie besin oor wat die implikasies daarvan op almal gaan wees nie. Die minister van energie en minerale het ‘n verbod geplaas op die aankoop van brandstof in los houers. TLU SA het onmiddellik werk gemaak om hierdie saak omgedraai te kry. Die impak daarvan op landbou, maar ook op so baie ander sektore in die ekonomie sou amper gesien kon word as ekonomiese sabotasie.

TLU SA wil graag baie dankie sê vir al die ander rolspelers wat gesamentlik werk gemaak het van die situasie om binne een dag ‘n uitkoms te bewerkstellig waar daar weer brandstof aangekoop kan word in ‘n SANBS-goedgekeurde houer. Ons vertrou dat die onderskeie pompjoggies die onderskeid sal kan tref oor watter houers toelaatbaar is.

 

Foto: Skitterphoto | Pexels

Kategorie:

Deel dit:

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.