James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Landbousektor Voorsorgfonds

TLU SA het reeds in 1991 ‘n Voorsorgfonds vir landbou geregistreer waarby AgriSA, die LWO, Absa en later SANLAM ingeskakel het, om aan georganiseerde landbou en sy deelnemende werkgewers ‘n

LEES MEER »

POPI-wetgewing

TLU SA wil dit graag onder lede se aandag bring dat daar sekere bepalings is wat boere en boerderye ingevolge die POPI-wetgewing moet nakom. Hieronder volg basiese inligting op wie

LEES MEER »

Diefstal van plaasprodukte

TLU SA se Algemene Raad het ernstige kommer uitgespreek oor die hoeveelheid plaasprodukte wat gesteel word. Ons het ‘n werksessie in die verband gehou ten einde ‘n voorgestelde strategie na

LEES MEER »

Onlogiese regulasies

Die afgelope maand het Suid-Afrika opnuut met ‘n belaglike regulasie te doen gekry. Daar is duidelik nie besin oor wat die implikasies daarvan op almal gaan wees nie. Die minister

LEES MEER »

Die lekker van landbou

In die graanwêreld in die somersaaigebied is die strooptyd van mielies en die ander gewasse amper afgehandel. Ons is dankbaar oor die algemeen goeie terugvoer oor die opbrengs wat vanjaar

LEES MEER »

Julie 28, 2021

Landbousektor Voorsorgfonds