James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Plaaslike Regering | Mei 2022

Op 18 Mei 2022 is die oorsig verslag in terme van die statistiek opname en die vordering met ontwikkelingsplan binne SA aan die Parlementêre komitee voorgelê. 2022 word gekenmerk as

LEES MEER »

Veediefstal

Soos die sosio-maatskaplike toestande in die land versleg, word daar al hoe meer veediefstal ervaar. Wat egter waargeneem word, is dat dit nie net potslagtings is wat plaasvind nie, maar dit

LEES MEER »

Veldbrand seisoen voor die deur

Die afgelope goeie reënseisoen oor feitlik die hele land het uiteraard baie plantmateriaal gegenereer wat die potensiaal van brande baie hoog maak in die komende veldbrand seisoen. Voorsorg hier is

LEES MEER »

Boodskap Van Bennie | Mei 2022

Transformasie en die AAMP  Na ’n proses van bykans 18 maande het minister Thoko Didiza die dag van haar begrotingsrede saam met sommige rolspelers in die waardeketting die sogenaamde Agicultural

LEES MEER »

Mei 24, 2022

Plaaslike Regering | Mei 2022

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.