James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

|| Advertensie || MIRO

Die landboubedryf word jaarliks gekonfronteer met herhalende probleme soos droogte, soutgehalte en uiterste temperature, wat lei tot aansienlike gewasvernietiging en gevolglike inkomsteverliese. Sonder behoorlike en voldoende tegnologie sal hierdie faktore

LEES MEER »

SARS – Verwag ’n oudit

Die jaar snel ten einde.  Ons almal sien met verwagting uit na die feestyd, familietyd, funksies, kuier en braaivleis. Ons sien uit na Oujaarsdag en Nuwejaarsdag – goeie wense tussen

LEES MEER »

Plaaslike regering | November 2022

Munisipaliteite is tans besig om die finale implimentering te bewerkstellig van waardeerders waar algemene Waardasierolle onderneem moet word vir implimentering in die finansiële jaar 2023/2024.  Die aangestelde waardeerder sal dus

LEES MEER »

Ons nooi jou en jou familie uit!

Vanaf 9-16 Desember kuier ons saam soos in die ou dae by die Voortrekkermonument. Kom doen jou Kersinkopies by ons Boeremark of Kersmark wat elke aand tydens die Gelofteweek uitstal

LEES MEER »

Feestyd of seerkry-tyd?

Hierdie tyd van die jaar is die meeste van ons kliphard besig om beplanning te doen oor hoe gaan familie en geliefdes rondom die feestyd bymekaar kom. Ongelukkig is dit

LEES MEER »

Mediafunksie | 21 November

Die jaarlikse mediafunksie het op 21 November plaasgevind. Vanjaar het ons ook van ons netwerk vennote genooi na die geleentheid. Dit is jaarliks ’n voorreg om dankie te sê aan

LEES MEER »

Sprinkane

Die afgelope twee seisoene het veral die Noord-Kaap en dele van ander provinsies gebuk gegaan onder intensiewe sprinkaanplae. Daar is tans net een maatskappy wat ’n gif geregistreer het wat

LEES MEER »

Boodskap Van Bennie | November 2022

Ons erfenis TLU SA, die Erfenisstigting en die Voortrekkermonument het ’n ooreenkoms oor die instandhouding en uitbouing van ons erfenis gesluit. Nuwe uitstallings word gereeld bygevoeg by die reeds indrukwekkende

LEES MEER »

November 28, 2022

|| Advertensie || Beur teen die winde wat ’n impak op Suid-Afikaanse landbou het.