Arbeid
Arbeid is vir ‘n boer een van die belangrikste elemente in die besigheid, maar Suid-Afrika se geskiedenis en gevolglike knellende arbeidswetgewing maak dit dikwels ‘n groot kopseer in die boerdery. Dit is veral die minimum loon en jaarlikse aanpassing daarvan wat die winsgewendheid van ‘n boerdery bedreig. TLU SA is daarom uitgesproke oor hierdie arbeidskwessies en bied aan lede raad oor die korrekte hantering daarvan, terwyl ons deur grondwetlike prosesse poog om die regering die futiliteit daarvan in te sien.
Kontak die komitee
Mauritz Lombard
Sekretariaat
Mauritz Lombard
Sekretariaat
TLU SA sit die tradisie van Afrikanerleierskap voort.
- Phone:082 445 7890
- Email:beleid@tlu.co.za
Thom Burke
Voorsitter
Thom Burke
Voorsitter
TLU SA is ‘n landbou-organisasie wat homself oor die afgelope 126 jaar as standvastig, beginselvas, getrou en dinamies bewys het.
- Phone:082 565 9393
- Email:thom@frts.co.za
Veldtogte
Minimum loon 2021 (afgehandel)
Die verhoging is aangekondig ten spyte van verskeie rolspelers wat aangedui het dat die landboubedryf nie die vermoë het om hierdie verhoging te absorbeer nie. Dit is bloot nie volhoubaar nie.
Verklarings/Meningstukke
Die landboubedryf is steeds een van die sektore wat keer...
“TLU SA kan nie help om te wonder of die...
TLU SA betreur die minister van arbeid en indiensneming, mnr....
In hierdie LANDBOUSPORE gesels ons met Drickus Botha https://www.youtube.com/watch?v=O__IstsEPXk&list=PLq3T4_5qEiXJoEqy5_9ciel9YzskdGiD_&index=8
...Belangrike dokumente
Watter inligting is belangrik wanneer jy gekontak word deur ’n...
Van belang
Ondersteuningsdienste
Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.
Die Landbousektor Voorsorgfonds is gestig om aftreevoordele aan werkgewers (boere) en hul plaaswerkers te voorsien.

