Werkloosheid en misdaad: Twee kante van dieselfde munt
TLU SA het met groot kommer kennis geneem van die jongste Statistiek SA Kwartaal-Arbeidsmagopname vir die tweede kwartaal van 2024. Hierdie verslag beklemtoon weer eens die ontstellende vlakke van werkloosheid



