James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Laat landbou selfversorgend wees.

TLU SA het weereens met skok kennis geneem van die antwoord van Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, dat die regering in hierdie krisistyd van duur insetkostes

LEES MEER »

Weet jy wat is in jou drinkwater?

Op Dinsdag 5 Desember 2023 het die minister van water en sanitasie, Senzo Mchunu, die “Blue Drop”, “Green Drop” en “No Drop” verslae bekend gemaak. Die Blue Drop-verslag is seker

LEES MEER »

Verklarings

Die wêreld staan saam met ons boere.