James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Staatskoerant Augustus 2022

Operation Vulindlela is driving a far-reaching economic reform agenda for South Africa to shift our economic growth trajectory and enable investment and job creation. https://www.gov.za/documents/operation-vulindlela-progress-update-quarter-2-2022-5-aug-2022-0000     https://www.gov.za/documents/animal-diseases-act-regulations-amendment-29-jul-2022-0000   https://www.gov.za/documents/restitution-land-rights-act-claim-restitution-land-rights-portion-7-remaining-extent-farm

LEES MEER »

Manifes (Klousule 11 en 12)

Klousule 11: Ek respekteer en onderwerp my aan die reëls en regulasies van TLU SA soos in die Grondwet vervat. Die Grondwet bevat die basis van TLU SA se bestaansrede. Daarin

LEES MEER »

KragDag-hoogtepunte

KragDag kan as een groot hoogtepunt beskryf word en is ons van TLU SA se kant baie dankbaar vir al die geleenthede wat daar ontsluit het. Die interaksie met almal wat

LEES MEER »

Boodskap Van Bennie | Augustus 2022

Saam is ons sterker TLU SA se profiel as daardie saakmakende beginselgedrewe organisasie is daagliks besig om positief te groei. Dit kan slegs toegeskryf word aan lede en amptenare wat konstruktief

LEES MEER »

Op Henry se Hart | Augustus 2022

Misdaad in Suid-Afrika is buite beheer. Die vlak van geweld en die wreedheid wat met die misdade gepaardgaan is skrikwekkend en onrusbarend. Na aanleiding van die misdaad-statistiek wat onlangs bekend

LEES MEER »

SANTAM | Klimaats- en landbouvooruitsigte

Klimaats- en landbouvooruitsigte geskryf deur Johan van den Berg (Onafhanklike Landbouweerkundige, M.Sc Agric, Agricultural Meteorology) Opsomming La Nina-toestande duur voort, maar daar is tekens van verswakking. Daar word verwag dat

LEES MEER »

Plaaslike Nuus

Staatskoerant Augustus 2022

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.