James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Plaaslike regering | Junie 2022

Op 15 Junie 2022 is die stand van sake deur Netwerk24 deurgegee soos verslaggewing ontvang is van die Ouditeur-Generaal oor munisipaliteite se oudit vir die boekjaar tot einde Junie 2021.

LEES MEER »

Verootmoedigingsondag

Lig in Duisternis Uitgewers poog om op Sondag 24 Julie 2022 soveel as moontlik gemeentes en predikers, ongeag van kerkverband, te kry om dieselfde preek te preek. Jonathan Edwards se

LEES MEER »

Manifes (Artikels 7 en 8)

Artikel 7:  Die versterking en bemagtiging van TLU SA is vir my ’n prioriteit. Ek sal daarna streef om tot voordeel van die landboubedryf en my medeboere TLU SA se

LEES MEER »

Padvergadering

TLU SA het die inisiatief geneem om ander rolspelers uit te nooi om die haglike toestand van ons paaie te bespreek en te besin oor wat gedoen kan word. Al

LEES MEER »

Pretoria Boeremark

Na ’n tydperk van ses jaar wat Henri Combrink as direkteur op die Pretoria Boeremark se direksie gedien het, het hy as direkteur die amp neergelê.  Ons wil graag ’n

LEES MEER »

Gesprekke met die kerke

Die gebruik van TLU SA om al om die tweede jaar met die Susterskerke in gesprek te tree het weens die inperkingmaatreëls rondom Covid-19 bietjie skipbreuk gely. Op 14 Junie

LEES MEER »

Armoede

Die armoede onder alle groepe in die land raak al hoe erger. Met ’n onaanvaarbare hoë werkloosheidsyfer en die regering wat ongelukkig al die verkeerde dinge doen wat ekonomiese groei

LEES MEER »

Jongboer-konferensie 2022

Graag wil ons ’n woord van groot dank rig aan almal wat betrokke was by die reëlings van die Jongboer-konferensie. ’n Spesiale woord van dank aan die borge wat ons

LEES MEER »

Plaaslike Nuus

Plaaslike regering | Junie 2022