*Advertensie* | ABSA | Julie 2022
Aangesien die landbougemeenskap die stapel en ruggraat van ons land en ekonomie is, moet boere seker maak dat hulle die regte, behoorlike en professionele boedel-, finansiële en opvolgbeplanning vir hul boedels in plek het, wat hul unieke omstandighede en omgewing in ag neem. Teen hierdie agtergrond is dit belangrik om die volgende vrae te oorweeg: […]
SARS: Jy is skuldig tot onskuldig bewys
Al te dikwels het SARS die vermoë om ’n lieflike dag sommer net goor te maak en dit nogal in ’n oogwink. Jy sal opstaan met ’n lied in jou hart. Jou oggendkoffie is sommer ekstra lekker. Buitekant is daar ’n stoomwolkie terwyl jy doelgerig oor jou grond stap. Die son kruip uit in ’n […]
Omgewingsake | Julie 2022
Water, of die toekomstige gebrek daaraan, weens nie beskikbaarheid te wyte aan besoedeling, oorbevolking, swak bestuur of wat ook al die rede, bly ’n warm gesprekpunt tussen boere, die algemene publiek, akademici; selfs die Departement Waterwese en die Water Navorsing Instituut neem deel. Die president en die minister van waterwese besoek droogte geteisterde dorpe en stede, waar hulle […]
Veiligheid | Julie 2022
Die langverwagte landelike veiligheidstrategie-spitsberaad onder leiding van die SAPD en die minister van polisie, wat hoofsaaklik oor die Landelike Veiligheidstrategie se hersiening en implimentering gegaan het, het van 27-28 Junie in die Vrystaat plaasgevind. Dit is onder andere deur die President van TLU SA, Henry Geldenhuys, Gawie Lotter (Bestuurder: Dienste) en Drickus Botha (Streekbestuurder: Noord) […]
Plaaslike Regering | Julie 2022
Na die verdoemende oudit verslae van die Ouditeur-generaal op die stand van munisipaliteite ondervind die inwoner van die land dat daar in werklikheid ’n algehele verval van die omgewing om ons is. Die nuwe raad na die verkiesing het weinig beter gevaar en is dit duidelik in die omstandighede wat ervaar word. Met reg kan ons […]
Hoe kommunikeer ek?
Deur te weet, bring insig na vore in besluitneming oor enige saak. Dit is vir ons belangrik dat elke TLU SA lid so goed moontlik ingelig moet wees oor alles wat ’n invloed op hul boerdery kan uitoefen. Om inligting oor te dra verg kommunikasie en bly dit vir ons deurentyd ’n uitdaging om na […]
Manifes (Artikels 9 en 10)
Ons gaan voort met die reeks oor ons Manifes: Artikel 9: Ek sal as landbouer my beywer vir die ontwikkeling van kommersiële landbou en sodoende bydra tot die erkenning van die sektor as ’n selfstandige entiteit met ’n regmatige plek as belangrike komponent in die groter ekonomie. Wanneer ons na die bydrae kyk wat […]
Hoë insetkoste
Na aanleiding van die uitermatige hoë insetkoste wat die laaste tyd elke plaas negatief beïnvloed, is daar heelwat navrae gedoen om te kyk of ons moontlik goedkoper kunsmis, diesel en ook volhoubare elektrisiteit in die hande kan kry. Uiteraard is die kwaliteit van kunsmis en diesel ononderhandelbaar. Daar is reeds ’n skrywe uitgestuur oor die verkryging […]
Jongboere-kompetisie
Die evaluering van die jongboere vir vanjaar se kompetisie is afgehandel. Gewis een van die moeilikste jare tot nog toe om die wenner te kies sedert die kompetisie begin is. Baie dankie aan al die jongboere wat deelgeneem het. Julle is inderdaad elkeen ’n wenner in eie reg. Die wenner sal by die Kongres op […]
Boodskap Van Bennie | Julie 2022
Landbouplan ’n Redelike groot debat het in die media ontstaan oor die Agricultural and Agro-processing Master Plan wat afgeteken is sonder dat TLU SA se insette ooit hanteer is. Dit moet in die begin duidelik gestel word dat daar bepaalde kundige navorsing en punte in die afgetekende plan vervat is waarmee TLU SA baie gemaklik […]





