
TLU SA Jongboer Kompetisie 2020
In vele opsigte het almal vanjaar aanpassings moes maak as gevolg van die inperkingsregulasies. Selfs met die Jongboer-kompetisie moes die besoeke op die plase deur die beoordelaars uitgestel word. Dit sal nou plaasvind
















