James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Watersake

Na aanleiding van ‘n formele dispuut wat talle lede reeds in 2013 verklaar het oor foutiewe fakture, het ‘n reeks gesprekke tussen TLU SA en die Departement van Water en

LEES MEER »

Presidentslidmaatskap

Die Uitvoerende Komitee het ‘n spesiale lidmaatskap goedgekeur vir nuwe lede in die gebiede wat  gebuk gaan onder die versengende droogte. Dit is net vir nuwe lede geoormerk. Sodanige persone

LEES MEER »

Droogte se impak

Terwyl groot dele van die land die afgelope tyd goeie neerslae reën ervaar het, is sekere dele van die land steeds vasgevang in die knellende droogte se knyptang. Daar is

LEES MEER »

TLU SA se manifes

Wêreldwyd word ervaar dat waardes en beginsels van tyd tot tyd aangepas word om die mens en hul versugtinge te probeer tevrede stel. Het dit nie grootliks die probleem van

LEES MEER »

Hoe pak ons 2020 aan?

Waar die ANC tans spartelend besig is om hulself te probeer red, raak die kompleksiteit van Suid-Afrika net al hoe meer ingewikkeld. Die wiele van te veel saakmakende dinge kom

LEES MEER »

Noordstreek: Sukses teen prospektering

Ook die land se noordelikste provinsie word toenemend geteiken met prospekteringsaansoeke van instansies wat wil myn. TLU SA se Noordstreek was instrumenteel daarin dat ’n prospekteringsaansoek in die Warmbad-omgewing teruggetrek

LEES MEER »

Nuus uit die Sentraalstreek: Julie 2019

Gauteng Dieregesondheid Forum Die vergadering is geskeduleer vir 30 Julie 2019.  Navrae kan gestuur word na sentraal@tlu.co.za. Gauteng RPO en Veediefstal Forum vergadering Die vergadering is geskeduleer vir 27 Augustus  2019.

LEES MEER »

Oos Streek – Mei 2019

TLU SA Oosstreek het in April ‘n gesprek met Afasa en Mpumalanga Landbou gehad oor die daarstel van ‘n Landbouforum vir Mpumalanga. Tydens die vergadering is besluit dat ʼn Landbouforum

LEES MEER »

Plaaslike Nuus

Watersake