James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Boodskap van Bennie | Julie 2023

Tydens vanjaar se besoeke aan die Jongboer van die Jaar-finaliste het die vraag: “Wanneer is ‘n boer suksesvol?” ter sprake gekom. In antwoord moet ons beklemtoon dat boere noodwendig volhoubaar

LEES MEER »

Op Henry se Hart | Julie 2023

Ek wil namens TLU SA my dank uitspreek teenoor al ons lede wat op welke manier bygedra het om die On Trac-tor trekkerreis vir fondsinsameling vir mediese prosedures vir kinders

LEES MEER »

Die vergryp van die gepeupel

Die land se ekonomie en infrastruktuur is besig om te verbrokkel en selfs in hierdie omstandighede is daar nie ‘n keer aan die vergrypingsaksies van die minderbevoorregtes om hulle rol

LEES MEER »

Op Henry se Hart | Junie 2023

Vriende, die span van Pediatric Care Africa het na my uitgereik om hulle On Trac-Tor for Charity trekkerreis te ondersteun. Hierdie reis van 2 500km op ‘n Mahindra 86-110 trekker, is

LEES MEER »

Die chaos om ons – Stem in 2024

Hoewel daar in munisipale kringe gegons word oor begrotings en ontwikkelingsplanne, is daar op landbouvlak nooit sprake van ontwikkeling nie. Jou eiendom is te ver buite die bedieningsarea van die

LEES MEER »

Boodskap van Bennie | Mei 2023

TLU SA belei in ons grondwet en manifes ons absolute afhanklikheid en geloof in God-drie-enig. Dit is ‘n baie belangrike fondament want ons weet as Christene waar ons krag, insig

LEES MEER »

Plaaslike Nuus

Boodskap van Bennie | Julie 2023