
Jongboer-konferensie | 17 Maart
Die jaarlikse Jongboer-konferensie het op 17 Maart by die Voortrekkermonument plaasgevind. Die deel van kennis was ervaar veral rondom weiding- en veekudde-bestuur. Die saam kuier gedurende die dag bly altyd ’n hoogtepunt.

















