James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Nood onder ons mense

Daar word daagliks verneem van die swaarkry wat ons mense in hierdie ekonomiese klimaat ervaar. Werksgeleenthede droog op en die voedselnood raak net groter en groter. Ons is bewus van heelparty

LEES MEER »

Komitee funksionering

Ons komitees speel ’n baie belangrike rol in die ontleding van aspekte wat op daardie spesifieke terrein ’n invloed uitoefen op ons lede se boerderye. Slegs deur probleme en tendense te

LEES MEER »

Eskom en landbou

Eerstens moet dit beklemtoon word dat die onvermoë om effektiewe krag te voorsien ’n Suid-Afrika probleem is wat veroorsaak dat ons land daagliks al hoe meer in ’n bose negatiewe

LEES MEER »

ANC en sy beleidsomgewing

Ons het nou reeds geleer dat die ANC se beleidsomgewing op geen wyse ekonomiese groei kan teweegbring nie. Buitelandse kapitaal is besig om die land te verlaat a.g.v. al die onsekerhede

LEES MEER »

SARS oudit – Ken jou regte!

Kersfeestyd. Familietyd, Vrede en vreugde. Met ’n lied in jou hart maak jy jou eposse oop. Daar is ’n epos vanaf SARS met ’n sin wat aandui dat daar korrespondensie

LEES MEER »

Tekens van verbetering afwesig

Die jaar 2022 was met groot verwagtinge ontmoet met nuwe raadslede wat soos blink besems vanuit die winkelrakke nou gaan vee en al die ongerymdhede uit die weg ruim, prestasie

LEES MEER »

Pitkos

Nood onder ons mense