Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier
Pitkos
Chrissiesmeer Studiegroep Donderdag | 02 April | 2020

Die Chrissiemeer studiegroep het op 11 Maart ‘n baie suksesvolle inligtingsdag aangebied. Ons TLU SA Jongboere het ook ‘n stalletjie daar gehad. Baie dankie vir Luani du Preez van hoofkantoor wat dit vir ons hanteer het. Tydens sulke dae besef mens telkens opnuut hoe gespesialiseerd landbou is.

Plaaslike regering belasting Donderdag | 02 April | 2020

By die meeste Plaaslike Owerhede behoort die 2021/22 IDP (Geïntegreerde Ontwikkelingsplan) nou reeds beskikbaar te wees, neem asb. deel aan hierdie proses. Aanvullende Waardasierolle behoort ook teen die tyd al beskikbaar te wees. Kyk op die spesifieke plaaslike owerheid se webblad. Maak seker dat die eiendom se klassifikasie korrek is, naamlik dat dit vir landbougebruik

LEES MEER

Vastepunt fotografie Donderdag | 02 April | 2020

Daar is in die verlede reeds versoek dat waar u bewus is van grond wat oorgedra word deur middel van restitusie dit goed sal wees om op vaste punte die infrastruktuur af te neem, voordat die oordrag plaasvind. Neem dan weer ‘n geruime tyd daarna, soos byvoorbeeld ‘n jaar, weer dieselfde reeks foto’s van die

LEES MEER

Sosiale media Donderdag | 02 April | 2020

Die rol van sosiale netwerke speel deurlopend ‘n groter rol in die samelewing. Ons is dankbaar dat dit positief gebruik kan word en ons poog om dit so effektief as moontlik aan te wend. Ongelukkig ken ons almal ook die negatiewe deel ook van sosiale netwerke. Van tyd tot tyd gaan sleutelbordkrygers uit hul pad

LEES MEER

Media en TLU SA Donderdag | 02 April | 2020

TLU SA se mediadag – waar ons tradisioneel die media bedank vir die rol wat hulle speel om landbou te versterk – moes ongelukkig as gevolg van die inperking uitgestel word. Aangesien dit nog onduidelik is wat na die 21 dae gaan gebeur wil ons nie nou reeds ‘n nuwe datum vasmaak nie en sal

LEES MEER

Jongboerkompetisie 2020 Donderdag | 02 April | 2020

Inskrywings vir die Jongboer van die Jaar 2020 is nou oop. Elke streek word versoek om uit eie geledere vir ons die besonderhede van hoogstens drie streeksfinaliste van jong boere onder 35 jaar, te stuur. Inskrywings moet die hoofkantoor voor einde Junie bereik. Kontak Luani du Preez by 012 804 8031 vir enige navrae.

Landbou en SAPD tydens inperking Donderdag | 02 April | 2020

Dit bly ‘n ongelukkigheid dat sekere SAPDlede nie ‘n begrip het van die regulasies nie. Ons wil weer ‘n beroep op ons lede doen om elke padblokkade met waardigheid te hanteer.  Indien hulle enigsins inmeng met die normale verloop van jou boerdery aktiwiteite moet hulle vriendelik daarop gewys word dat ons ongelukkig die insident sal

LEES MEER

Koronavirus en die realiteite Donderdag | 02 April | 2020

Die koronavirus en implikasies daarvan is van groot belang en daar kan nie ligtelik daarmee gehandel word nie. Daar is sekere dinge wat gedoen kan word en daarna is dit nie in ons hande nie. Pas die higiëne beginsels korrek toe en gaan slegs na winkels toe wanneer daar die nodige dringende aankope gedoen moet

LEES MEER

Finansiële Ondersteuning | TLU SA Finansiële Welstand Lessenaar Vrydag | 28 Februarie | 2020

Die TLU SA Finansiële Welstand Lessenaar het onder leiding van Kobus Oberholster, suksesvol gevestig gedurende 2019. Om hierop te bou en te verseker dat elke TLU SA-lid toegang kry tot die Lessenaar en die voordele en dienste, wil ek met hierdie skrywe aan u as DLU/BV leiers, u vriendelik versoek om vir Kobus Oberholster te

LEES MEER

Watermeters en Groen droogte Vrydag | 28 Februarie | 2020

Die Minister van Watersake en Sanitasie het ontvangs erken van die dringende skrywe wat TLU SA in verband met die installering van watermeters aan haar gerig het. Verder is ‘n taakmag aangestel om die voortslepende waterdispute te ondersoek en vinniger ‘n oplossing te vind. In die lig van die groen droogte wat groot gedeeltes van

LEES MEER