Boodskap van Bennie | Oktober 2023

Winsgewendheid en volhoubaarheid. Dit gebeur nie sommer net vanself dat ’n besigheid winsgewend en volhoubaar is nie. Om dit in die praktyk reg te kry moet verskeie dinge reg gedoen word.

LEES MEER »

Op Henry se Hart | Oktober 2023

Planttyd is steeltyd. Boere moet tydens hierdie planttyd seker maak dat produkte soos kunsmis, diesel, saad en chemikalieë nie gesteel word nie. Maak seker dat jy jou produkte op ‘n

LEES MEER »

Vloedbestuur

Na aanleiding van die vloede wat vroeër vanjaar grootskaalse skade berokken het langs verskeie riviere en veral die Vaal/Oranjerivierstelsel het TLU SA verskeie gesprekke met kundige mense en ook die

LEES MEER »

Landbou finansiering

Landbou finansiering se uitdagings bly groot en ons verneem al hoe meer van uitdagings wat lede daarmee ervaar. Na ’n besoek by die Landbank het hulle bevestig dat hulle primêr

LEES MEER »

Pitkos

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.