James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Wat is ’n BTW-terugbetaling?

Dit is ’n alombekende feit dat geregistreerde BTW-ondernemers van Suid Afrika in verskillende sektore van die ekonomie die vertraagde BTW-uitbetalings van die SAID moet verduur. Dit is deur ons bepaal

LEES MEER »

Plaaslike Regering | Januarie 2023

Op 22 November 2022 het die Departement van Watersake en Sanitasie per staatskoerant 47558 sy voorlopige Water en Sanitasie dienste beleid op eiendom in privaat besit bekend gemaak. In die

LEES MEER »

Nood onder ons mense

Daar word daagliks verneem van die swaarkry wat ons mense in hierdie ekonomiese klimaat ervaar. Werksgeleenthede droog op en die voedselnood raak net groter en groter. Ons is bewus van heelparty

LEES MEER »

Komitee funksionering

Ons komitees speel ’n baie belangrike rol in die ontleding van aspekte wat op daardie spesifieke terrein ’n invloed uitoefen op ons lede se boerderye. Slegs deur probleme en tendense te

LEES MEER »

Eskom en landbou

Eerstens moet dit beklemtoon word dat die onvermoë om effektiewe krag te voorsien ’n Suid-Afrika probleem is wat veroorsaak dat ons land daagliks al hoe meer in ’n bose negatiewe

LEES MEER »

ANC en sy beleidsomgewing

Ons het nou reeds geleer dat die ANC se beleidsomgewing op geen wyse ekonomiese groei kan teweegbring nie. Buitelandse kapitaal is besig om die land te verlaat a.g.v. al die onsekerhede

LEES MEER »

Plaaslike Nuus

Wat is ’n BTW-terugbetaling?

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.