James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Hoe daag ons die toekoms?

Die onsekerhede waarmee elkeen daagliks gedaag word raak by die dag net meer en ook ernstiger. Te midde van beperkings rondom COVID-19, onsekere veiligheidstoestande, gebroke kraglewering, en vele ander aspekte

LEES MEER »

Boodskap Van Bennie | Junie 2021

Is ons boere nog beleggingswaardig? Wanneer ons vanuit ‘n ekonomiese hoek na Suid-Afrika kyk, ontstaan daar dadelik ‘n verskeidenheid van vrae waarop ‘n belegger beter antwoorde verwag. Aspekte soos ‘n

LEES MEER »

Op Henry se Hart | Junie 2021

Aan die begin van die COVID-pandemie is ons ingeperk, moes maskers begin dra, kon nie rondry nie, moes saniteer en ons moes werkers uitrus met beskermende drag en hulle oplei

LEES MEER »

Plaaslike Regering

Die munisipaliteite is tans in die tydvak waartydens hulle die grondwetlike verpligting moet opneem om konsultasie met die gemeenskap oor die verhoging van tariewe na te kom. Dit sluit grondbelasting

LEES MEER »

AAMP Meesterplan

Soos die jare verbysnel het ons sedert die ANC se bewindsoorname deur ‘n verskeidenheid landbouplanne gegaan. Almal is besig om stof te vergader met ‘n weglaatbare suksessyfer wat getoon kan

LEES MEER »

Plaaslike Nuus

Veiligheid | Veiligheidsklimaat in die land