James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

TLU SA Digitale Jaarkongres 2020

Ons herinner graag aan die Jaarkongres wat hierdie jaar in elektroniese formaat aangebied word. Die inskrywings begin stadig maar seker inkom en ons voorsien dat alle tegniese probleme teen daardie

LEES MEER »

TLU SA se blad op FB

Gaan ondersteun gerus ons Facebookblad deur dit te ‘Like’. Jy kan jou vriende sommer ook vinnig nooi. Op jou rekenaar – Klik op die drie kolletjies onder die groot, horisontale

LEES MEER »

TLU SA Befondsingprojek

Die projek waar lede wat graan aan silo’s lewer, ‘n sekere hoeveelheid tonnemaat aan TLU SA skenk, is weer aktief en TLU SA is diep dankbaar vir elke lid se

LEES MEER »

Plaaspraatjies reeks

Die program Plaaspraatjies wat TLU SA aanvanklik op ASTV aangebied het, word nou weer voortgesit op ander platforms, en die eerste van die nuwe reeks is reeds vervaardig en op

LEES MEER »

ANC draai krane oop

Ons neem met kommer kennis van die ANC se versterkte aanslag die strategie van die Nasionaal Demokratiese Rewolusie, soos bevestig by die laaste konferensie, te probeer vestig. Dit is nie

LEES MEER »

Boodskap van Bennie

Aanvanklik was alle bedryfsorganisasies, (die kommoditeitesorganisasies) as komitees op alle vlakke deel van die georganiseerde landboustrukture. Koöperasies was ook deel van hierdie strukture as ‘n besigheidsbeen (die Koöperatiewe- of Besigheidskamer).

LEES MEER »

Noordwes-streek nuus

Die meeste boere in Noordwes is besig met die stroop van graan. Sojabone is reeds 90% klaar gestroop met baie goeie opbrengste. Die prys is ook heelwat beter as verlede

LEES MEER »

Plaaslike Nuus

TLU SA KOMPETISIES 2020 | ‘n Boer maak ‘n Plan!