Klimaatskwessies verg ’n bydrae van almal in die voedselketting
Klimaatskwessies en volhoubaarheid is iets wat toenemend onder verbruikers en aandeelhouers aandag kry. Daar is dus druk op besighede om strategieë te ontwikkel om hulle bydraes te maak om aardverwarming




