James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

My Gebed vir ’n Boer

Nico Schamrel, ’n skrywer, klein uitgewer en deel van ‘n radioprogram wat op verskeie radiostasies uitgesaai word, het in 2019 ’n inisiatief begin waarmee hy fondse vir slagoffers van plaasaanvalle insamel wou insamel. Die

LEES MEER »

Transformasie en die toekoms

Die wyse hoe ’n pragtige woord soos transformasie verwronge gemaak is deur politici is hartseer. Soos dit vandag geraak het sou ’n definisie daarvan kon wees die verabsolutering van ras

LEES MEER »

Nampo Kaap te Bredasdorp

TLU SA se stalletjie by Nampo Kaap het vir ons heelwat blootstelling teweeg gebring. Baie gesprekke met uiteenlopende rolspelers is gevoer en is daar net opnuut besef dat TLU SA

LEES MEER »

Kongres 2022

Die kongres met die tema “Reik na die Toekoms” is afgehandel en lê die groot werk nou voor. Vanjaar was daar gefokus op die aspekte wat knelpunte is op grondvlak

LEES MEER »

Boodskap Van Bennie | September 2022

Finansiële instellings Die laaste tyd was daar heelwat bespreking in die openbare omgewing oor finansiële instellings en veral oor Land Bank. Met ongeveer R200 miljard se landbouskuld wat deur hierdie instellings

LEES MEER »

Toename in plaasaanvalle

Plaasaanvalle is weer aan die toeneem en die wreedheid van die aanvalle is ontstellend. Die wreedheid van onlangse plaasmoorde op ’n boer van Waterval-Boven (om net sy bakkie te steel)

LEES MEER »

September 28, 2022

Van toeka tot nou – boekhouding en fakture