James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Chris van Zyl praat veiligheid

Een plaasmoord per week. ’n Plaasaanval elke dag. Dít is volgens misdaadsyfers die onaanvaarbare stand van plaasaanvalle en -moorde in Suid-Afrika. “Dit is onaanvaarbaar hoog. Gauteng is loshande eerste, gevolg

LEES MEER »

Wat is in my walaer?

Die gelofte kom uit ʼn verbondsverhouding – dit bepaal die werklike bedoeling hoekom hierdie dag op soveel plekke vandag soos ʼn Sabbat deurgebring word. Om die aanloop in die geskiedenis

LEES MEER »

Noord-Kaap toer groot sukses

Mnr. Bennie van Zyl, Hoofbestuurder, en Jannie Roux (Streeksvoorsitter) het onlangs ’n week in die streek spandeer en groot doelwitte vir TLU SA bereik. In Garies en Strydenburg is boere-unies

LEES MEER »

KZN gee erkenning

TLU SA Natalstreek het onlangs erkenning aan ’n aantal lede van die SAPD wat verbonde is aan ’n spesiale taakspan vir die ondersoek en bekamping van geweldsmisdade in KZN, gegee.

LEES MEER »

Artikels

Chris van Zyl praat veiligheid